Jaarboeke

Nasionale veiligheid 871


 
Modulekode SEC 871
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Hierdie studie van nasionale veiligheid fokus op die besluite, aktiwiteite en instellings wat met nasionale veiligheid en nasionale veiligheidsbeleid verband hou. Dit begrond die strategiese keuses wat op internasionale, regionale en nasionale vlak in reaksie op veiligheidsuitdagings gemaak word, hetsy deur individuele state of in die multilaterale konteks van regionale en globale veiligheidsamewerking. Mededingende teoretiese benaderings tot nasionale veiligheid word ook ondersoek en beoordeel, asook die politieke en strategiese konteks wat die besluite, instellings en prosesse van nasionale veiligheidsbeleidmaking en veiligheidsektor regering beìnvloed.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Politieke Wetenskappe
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences